TUISBLAD VAN PRIMêRE SKOOL NAUDEVILLE
Ons by Primêre Skool Naudeville streef na voortreflike Afrikaanse onderwys.
Ons doen dit in 'n veilige omgewing deur middel van 'n Christelike basis wat Liefde, Vriendelikheid, Respek en Omgee kweek in ons toekomstige leiertjies.
